Baie dankie vir al die kere se lekker bly, dit voel soos ons tweede huis. Alles is net reg en ons
voel altyd welkom by julle. Sien julle een van die dae weer.
Die Venter gesin
Anina Venter
Dear Kamari Team, I would like to thank you very much for providing the best accommodation
in Bloemfontein, please keep the good work up. The service is excellent. May God bless you
all.
Priscar Phakathi
Baie dankie vir die voorreg dat ons by julle kon oornag het. Dit is regtig 'n plesier om in
julle gastehuis te oornag wat altyd hiper-netjies is en julle organisasie is puik. Geseënde
jaar vir julle.
Groete
Willie Dique en gesin
Graag wil ek en Helmuth, jou bedank vir n lieflike naweek by Kamari. Ons het die stilheid
van die area baie geniet en sal beslis weer gebruik maak van u gastehuis. Gods rykste
seën op u besigheid. Mag jul gaan van krag tot krag. Nogmaals Dankie.
Die uwe
Ilse en Helmuth
Belinda & Paulina
Baie dankie vir die pragtige skoon geriewe, ons bly altyd lekker hier in Bloem by julle!
Sien volgende keer!
Groete van die Stilfonteiners
Janus & Anneli Labuschagne
Dear Belinda
Thanks to you and your team for providing clean, warm, quiet accommodation. Truly a little
haven away from home! I've visited many guesthouses across the country, your "Kamari"
really is among the best. Will definitely see you again and will recommend to my friends
and colleagues.
Kind Regards and Blessings
Moira K
Belinda, dit was regtig 'n wonderlike naweek. Baie dankie vir 'n pragtige, rustige eenheid,
jou gasvryheid sal altyd onthou word. Definitief sal ek jou naam en plek verder neem. Daar
is min mense soos jy gesaai. Baie baie dankie!!
Salome & familie
Na 12 ure se ry van die Kaap af is dit wonderlik om by Kamari oor te slaap. Alles is
netjies en skoon. (5 Star Accommodation)
Vincent, Kaap/PTA
Baie dankie vir die gasvryheid en die oulike plekkie. Dit is ideaal vir ons behoeftes. Sal
definitief weer hier oorbly. Seën en voorspoed vir jul.
Willem & Mariana, Potchefstroom